Mentorvennoot
Jy staan nie alleen nie
Nuwe wêreld, nuwe uitdagings, nuwe oplossings
Die realiteit van SA se werkloosheid onder die jeug en die verandering wat tegnologie bring het die lewensdoel onherroeplik verander.
Twee uit drie skoolverlaters sal nie werk kry nie.
Daarom moet die jongmense met die oog op hulle toekoms anders dink en leef as die konvensionele waaraan ons gewoond is.
Ons fokus skerp op die skep van praktiese geleenthede waar hulle ’n eerste besigheidstransaksie kan doen.
Dit skep ’n entrepreneur!
Het jy ’n vraag?
Klik hier vir ’n antwoord!
Bekendstellingsvideo
MentorVennoot Entrepreneursprogramme
Snapspel Kompetisie
Die Snapspel Kompetisie is ‘n uitklop kompetisie elke jaar tussen al die skole wat deelneem aan die nasionale kompetisie om die kampioen entrepreneurskool van SA te bepaal.
Entrepreneurklub (Trepklub)
In ‘n skool se entrepreneurklub (waarmee ons kan help) moet die leerders hulle kreatiewe en entrepreneurvaardighede prakties kan beoefen, ontwikkel en uitleef.
MentorVennoot Vereniging
‘n MentorVennoot Vereniging bestaande uit ouers, belangstellendes en finansieel kundiges word gestig om die entrepreneursklub se bestuur en lede te mentor wanneer hulle voor ‘n probleem te staan kom wat hulle nie self kan oplos nie.
Entrepreneurs-kompetisie
Om leerders ‘n kans tegee om sukses stories van hulle eie besighede en kreatiewe idees landwyd met mekaar te deel maar ook om dit op ‘n kompetisie basis te doen
MentorVennoot Onderwysersforum
Om vir die onderwys-personeel van skole wat betrokke is by MentorVennoot se programme en Entrepreneurskap as deel van hul onderwystake, ondersteuning te bied en geleenthede help skep.
Snapspel Telbord
Jongste Nuus
2019 Spankompetisie-wenner
Lugdiens 3: Melkbos met 1 220 886 098
2019 Spankompetisie-wenner
Restaurant 3: Nico Malan met 9 978 641.90
Nuusbriewe
Brief van ons voorsitter
Belangrik vir elkeen wat nou kinders tuis het Hierdie gedagte kom vanuit Nederland (familie). Hulle sit met dieselfde onsigbare vyand. “Beste ouers met skoolgaande kinders, Met die skole wat tans vanweë die Corona-virus gesluit is, het jy waarskynlik die neiging om ’n stywe dag-tot-dag program vir jou kinders op te stel en om te sorg dat die kind “op datum” bly. Jy hoop op ure se leerwerk,...
Vir foto’s van Snapspele, kyk hier.
Artikels
Brief van ons voorsitter
Belangrik vir elkeen wat nou kinders tuis het Hierdie gedagte kom vanuit Nederland (familie). Hulle sit met dieselfde onsigbare vyand. “Beste ouers met skoolgaande kinders, Met die skole wat tans vanweë die Corona-virus gesluit is, het jy waarskynlik die neiging om ’n...
GJ Swart en Stefan van Wyk is die top-Entrepreneurs vir 2019
GJ (Hoërskool Ermelo) en Stefan (Hoërskool Outeniqua) is op 12 Oktober by ‘n spoggeleentheid in die Burgersentum in Kaapstad as wenner aangewys. Op die foto staan GJ langs mnr Dan Plato, die burgemeester van Kaapstad. Die volledige lys van wenners vir 2019...
Snapspel en Entrepreneurs – 2019
Mentorvennoot se programme van 2019 het op `n hoogtepunt geeïndig met die aanwysing van ons Snapspel Kampioen en Entrepreneur van die jaar. Die finaal het Saterdag 12 Oktober in die Burgersentum in Kaapstad plaasgevind. ] Verwelkoming deur Andries Domburg: Voorsitter...