Brief van ons voorsitter

Belangrik vir elkeen wat nou kinders tuis het Hierdie gedagte kom vanuit Nederland (familie). Hulle sit met dieselfde onsigbare vyand. “Beste ouers met skoolgaande kinders, Met die skole wat tans vanweë die Corona-virus gesluit is, het jy waarskynlik die neiging om ’n...

Snapspel en Entrepreneurs – 2019

Mentorvennoot se programme van 2019 het op `n hoogtepunt geeïndig met die aanwysing van ons Snapspel Kampioen en Entrepreneur van die jaar. Die finaal het Saterdag 12 Oktober in die Burgersentum in Kaapstad plaasgevind. ] Verwelkoming deur Andries Domburg: Voorsitter...

Finaliste vir 2019

Hiermee die inligting in verband met 2019 se Entreprepreneurkompetisie inskrywings. Ons het 73 suksesstories en inskrywings vir ons Entrepreneurkompetisie vanjaar ontvangDie gehalte en standaard is beduidend hoër as in 2018.Derhalwe is besluit dat die aantal finaliste...

Jandré du Plessis, 2018 se Entrepreneur van die jaar

MentorVennoot se Entrepreneur van 2018 is ‘n leerder van Hoërskool Diamantveld in Kimberley. Hy het sy versameling van Weermag-memorabilia van ‘n besigheid na ‘n museum verander. Op die foto staan Jandré tussen sy pa (regs van hom) en die voorsitter...

Ziegfried van Huyssteen

Lid van die Direksie Adjunk Uitvoerende Hoof by die F.A.K. sedert 2013. Bestuurder: Takke en Projekte by Solidariteit Helpende Hand, 2011 tot 2012. Projekbesrtuurder by Dreamveldt Authentic Lifestyle Developments, 2010. Ziegfried verwerf sy Nasionale Sertifikaat: N6...