by admin | Mar 24, 2020 | Nuus
Belangrik vir elkeen wat nou kinders tuis het Hierdie gedagte kom vanuit Nederland (familie). Hulle sit met dieselfde onsigbare vyand. “Beste ouers met skoolgaande kinders, Met die skole wat tans vanweë die Corona-virus gesluit is, het jy waarskynlik die neiging om ’n...
by Jaco Thom | Feb 13, 2020 | Nuus
GJ (Hoërskool Ermelo) en Stefan (Hoërskool Outeniqua) is op 12 Oktober by ‘n spoggeleentheid in die Burgersentum in Kaapstad as wenner aangewys. Op die foto staan GJ langs mnr Dan Plato, die burgemeester van Kaapstad. Die volledige lys van wenners vir 2019...
by Jaco Thom | Nov 20, 2019 | Uncategorized
Finansiële Direkteur Jaco Pieters (PA) SA is die eienaar en stigter van Pieters & Kie rekenmeesters wat spesialiseer in klein tot medium sake ondernemings en eienaar van verskeie ander klein tot medium sake ondernemings. Jaco is ‘n dromer wat hou van uitdagings en...
by admin | Okt 24, 2019 | Nuus
Mentorvennoot se programme van 2019 het op `n hoogtepunt geeïndig met die aanwysing van ons Snapspel Kampioen en Entrepreneur van die jaar. Die finaal het Saterdag 12 Oktober in die Burgersentum in Kaapstad plaasgevind. ] Verwelkoming deur Andries Domburg: Voorsitter...
by admin | Sep 19, 2019 | Nuus
Hiermee die inligting in verband met 2019 se Entreprepreneurkompetisie inskrywings. Ons het 73 suksesstories en inskrywings vir ons Entrepreneurkompetisie vanjaar ontvangDie gehalte en standaard is beduidend hoër as in 2018.Derhalwe is besluit dat die aantal finaliste...
by admin | Jul 29, 2019 | Nuus
MentorVennoot se Entrepreneur van 2018 is ‘n leerder van Hoërskool Diamantveld in Kimberley. Hy het sy versameling van Weermag-memorabilia van ‘n besigheid na ‘n museum verander. Op die foto staan Jandré tussen sy pa (regs van hom) en die voorsitter...
by Jaco Thom | Jul 23, 2019 | Uncategorized
GJ Swart is die top-Entrepreneur vir 2019 GJ is by ‘n spoggeleentheid op 12 Oktober in die Burgersentum in Kaapstad as wenner aangewys. Op die foto staan hy langs mnr Dan Plato, die burgemeester van Kaapstad. Die volledige lys van wenners vir 2019 kan hier...
by Jaco Thom | Jul 19, 2019 | Uncategorized
Kumulatiewe totale Lugdiens 1 Lugdiens 2 Lugdiens 3 Lugdiens 4 Kumulatiewe Totaal Gemiddeld per Lugdiens 1 Oudtshoorn (02/5/2019) -1 402 962 594 84 899 402 550 258 273 1 146 561 587 378 756 668 94 689 167 2 Springbok (11/7/2019) -1 299...
by Jaco Thom | Jul 19, 2019 | Uncategorized
Totaal Restaurant 1 Restaurant 2 Restaurant 3 Gemiddeld Totaal Alle Restaurante 1 Paulus Joubert (11/4/2019) 7 025 149,88 8 092 764,72 8 190 899,08 7 769 604,56 23 308 813,68 2 Jim Fouche (4/5/2019)...
by admin | Jul 17, 2019 | Uncategorized
Lid van die Direksie Adjunk Uitvoerende Hoof by die F.A.K. sedert 2013. Bestuurder: Takke en Projekte by Solidariteit Helpende Hand, 2011 tot 2012. Projekbesrtuurder by Dreamveldt Authentic Lifestyle Developments, 2010. Ziegfried verwerf sy Nasionale Sertifikaat: N6...