Coreen King

Lid van die Direksie Nasionale President van die Dameskring.Voltydse tuisteskepper en betrokke by die Boerdery. Groot passie is Tuinbou en Kunsnaaldwerk. Betrokke by die gemeenskap.Lief vir stap en die natuur.Woon in die Noord-Ooskaap Steynsburg distrikStreef daarna...

Prof. Anne-Marie Beukes

Lid van die Direksie Hoof- Uitvoerende Beampte, SA Akademie vir Wetenskap en Kuns. Emeritus professor in Departement Tale, Kultuurstudie en Toegepaste Linguistiek, Universiteit van Johannesburg. Het leierskapsrol gespeel in strategiese staatsprojekte in eerste dekade...

Jan Bosman

Lid van die Direksie Hoofsekretaris van die Afrikanerbond. Aktief betrokke in die gemeenskap en werk onder jongmense. Heelwat ervaring opgedoen in loopbaan in politieke party...

Gerrie de Villiers

Lid van Direksie Gerrie is n voormalige Uitvoerende Hoof en Besturende Direkteur van M-Net en SuperSport en is betrokke by die moedermaatskappy, Naspers. Hy het ook diep spore in die chemiese en afstand-onderrig -bedrywe getrap. Hy is tans ‘n breier  (“coach”)...

Jaco Pieters

Finansiële Direkteur Jaco  is die eienaar en stigter van Pieters & Kie rekenmeesters wat spesialiseer in klein tot medium sake ondernemings en eienaar van verskeie ander klein tot medium sake ondernemings. Jaco is ‘n dromer wat hou van uitdagings en wat die...

Kobus van den Bergh

Besturende Direkteur Onderwyser vir 21 jaarDien op verskeie Onderwysbesture en komiteesSkoolhoofEntrepreneur /BesighedeSuperintendent Laerskool koshuiseHoof van Nasionale Instituut vir Dowes se Volwasse, Meervoudig gestremdheid en BejaardesorgAftrede in...

Andries Domburg

Voorsitter van die Direksie Argitek sedert 1981 – steeds betrokke by by ’n verskeidenheid projekte en inisiatiewe – ook buite landsgrense. Professionele Argitek BArch Entrepreneur met goeie kennis en ervaring van konseptuering en implemetering van projekte. Aktief...

Bankbesonderhede

Mentorvennoot is ’n Organisasie sonder winsbejag (OSW of NPO) en bestaan reeds sedert 2012. Ons reik 18A kwitansies uit vir belastingvrystelling doeleindes. BankNedbankTak en kodePaarl; 198765Rekeningnommer 115 368 2850 Tipe...