Brief van ons voorsitter

Belangrik vir elkeen wat nou kinders tuis het Hierdie gedagte kom vanuit Nederland (familie). Hulle sit met dieselfde onsigbare vyand. “Beste ouers met skoolgaande kinders, Met die skole wat tans vanweë die Corona-virus gesluit is, het jy waarskynlik die neiging om ’n stywe dag-tot-dag program vir jou kinders op te stel en om te sorg … Lees meer Brief van ons voorsitter