GJ Swart is die top-Entrepreneur vir 2019

GJ is op 12 Oktober by ‘n spoggeleentheid in die Burgersentum in Kaapstad as wenner aangewys. Op die foto staan hy langs mnr Dan Plato, die burgemeester van Kaapstad.   Die volledige lys van wenners vir 2019 kan hier gesien...

Snapspel en Entrepreneurs – 2019

Mentorvennoot se programme van 2019 het op `n hoogtepunt geeïndig met die aanwysing van ons Snapspel Kampioen en Entrepreneur van die jaar. Die finaal het Saterdag 12 Oktober in die Burgersentum in Kaapstad plaasgevind. ] Verwelkoming deur Andries Domburg: Voorsitter...

Finaliste vir 2019

Hiermee die inligting in verband met 2019 se Entreprepreneurkompetisie inskrywings. Ons het 73 suksesstories en inskrywings vir ons Entrepreneurkompetisie vanjaar ontvangDie gehalte en standaard is beduidend hoër as in 2018.Derhalwe is besluit dat die aantal finaliste...

Jandré du Plessis, 2018 se Entrepreneur van die jaar

MentorVennoot se Entrepreneur van 2018 is ‘n leerder van Hoërskool Diamantveld in Kimberley. Hy het sy versameling van Weermag-memorabilia van ‘n besigheid na ‘n museum verander. Op die foto staan Jandré tussen sy pa (regs van hom) en die voorsitter...