Lid van die Direksie

Nasionale President van die Dameskring.
Voltydse tuisteskepper en betrokke by die Boerdery.
Groot passie is Tuinbou en Kunsnaaldwerk.
Betrokke by die gemeenskap.
Lief vir stap en die natuur.
Woon in die Noord-Ooskaap Steynsburg distrik
Streef daarna om ‘n verskil te maak en die liefde aan te gee vir ander