Jandré du Plessis, top-Entrepreneur van 2018

MentorVennoot se Entrepreneur van die Jaar vir 2018 is ‘n leerder van Hoërskool Diamantveld in Kimberley.

Hy het sy versameling van Weermag-memorabilia van ‘n besigheid na ‘n meuseum verander.

Op die foto staan Jandré tussen sy pa (regs van hom) en die voorsitter van die MV Direksie, Andries Domburg. Ook op die foto is Kobus van den Bergh, MV se besturende direkteur (heel regs).

Entrepreneurskompetisie Inskrywingsvorm

Deel die sukses-storie van jou eie besigheid en jou kreatiewe idees landwyd met ander. Jy kan dalk ons nasionale kompetisie wen!

Laai die inskrywingsvorm hier af