
Lid van Direksie
Gerrie is n voormalige Uitvoerende Hoof en Besturende Direkteur van M-Net en SuperSport en is betrokke by die moedermaatskappy, Naspers.
Hy het ook diep spore in die chemiese en afstand-onderrig -bedrywe getrap.
Hy is tans ‘n breier (“coach”) van bestuurders en leiers en help graag jong entrepreneurs.