GJ is op 12 Oktober by ‘n spoggeleentheid in die Burgersentum in Kaapstad as wenner aangewys.

Op die foto staan hy langs mnr Dan Plato, die burgemeester van Kaapstad.

 

Die volledige lys van wenners vir 2019 kan hier gesien word.