Finansiële Direkteur

Jaco Pieters (PA) SA is die eienaar en stigter van Pieters & Kie rekenmeesters wat spesialiseer in klein tot medium sake ondernemings en eienaar van verskeie ander klein tot medium sake ondernemings.

Jaco is ‘n dromer wat hou van uitdagings en wat die entrepreneurs in die lewe idealiseer!