MentorVennoot se Entrepreneur van 2018 is ‘n leerder van Hoërskool Diamantveld in Kimberley.

Hy het sy versameling van Weermag-memorabilia van ‘n besigheid na ‘n museum verander.

Op die foto staan Jandré tussen sy pa (regs van hom) en die voorsitter van die MV Direksie, Andries Domburg. Ook op die foto is Kobus van der Bergh, MV se besturende direkteur (heel regs).