Mentorvennoot se programme van 2019 het op `n hoogtepunt geeïndig met die aanwysing van ons Snapspel Kampioen en Entrepreneur van die jaar.
Die finaal het Saterdag 12 Oktober in die Burgersentum in Kaapstad plaasgevind.
Verwelkoming deur Andries Domburg: Voorsitter van Direksie
Drie top skole en 12 finalis Entrepreneurs het met mekaar meegeding.
➢ SNAPSPEL
• Die Wenskool is: Paulus Joubert Sekondêr (Paarl)
• In die 2e plek: Hoërskool Oos-Moot (Pretoria)
• In die 3e plek: Hoërskool Oudtshoorn
➢ ENTREPRENEURS
Mentorvennoot Entrepeneur van die jaar
GJ Swart saam met mnr Dan Plato, burgemeester van Kaapstad
• GJ Swart (Hoërskool Ermelo)
• Stefan van Wyk (Hoërskool Outeniqua)
Opkomende Entrepreneur van die jaar
• Melinda Groenewald (Hoërskool Fochville)
• Owen Blauw (Hoërskool Oos-Moot)
Gemeenskapsdiens Entrepreneur van die jaar
• Lungile Mpika (Hoërskool Ligbron)
Entrepreneur Finaliste is:
• El-Marie Wilken (Hoërskool Diamantveld)
• Edwill van Rooyen (Hoërskool Kylemore)
• Hanna Loubser (Hoërskool Outeniqua)
• Edmund Watson (Hoërskool Outeniqua)
• Ruan Fourie (Hoërskool Outeniqua)
• Christopher van Zyl (Hoërskool Oos-Moot)
• Ruan Klopper (Hoërskool Oos-Moot)

Foto van die Entrepreneurs. Van links na regs: Hanna Loubser, Ruan Fourie, Stefan van Wyk, Christopher van Zyl, Ruan Klopper, Edwill van Rooyen, Elmarie Wilken, Owen Blauw, Melinda Groenewald, GJ Swart. Afwesig: Edmund Watson en Lungile Mpika ( hulle het videos ingestuur)
o Die wenner van `n gelukkige trekking van al die inskrywings is; Marize Mulder van Hoërskool Outeniqua.
o Die totale prysgeld van al die verskillende soorte toekennings beloop vanjaar R 44000.
Trackbacks/Pingbacks